TeoloŽ is soos Boere

 

Daar is teoloŽ wat soveel boeke as die sandkorrels van die Sahara skryf en dadels oes.

 

Daar is teoloŽ met boeke soos die bossies van die Karoo wat boer vir wol.

 

Daar is BolandboereteoloŽ op wingerdplase wat boeke soos goedkoop wyn verbou.

 

En party wat boeke oprig om uit die lug die wind te pluk.

 

Noord is nog Boere op plase met mielies vir pitkos langs lokasies wat kom in, wat glo in die Teologie van Hoop.

 

Maar meeste plase word geboer deur munisipale amptenare vir hul eie, sak.

 

TeoloŽ wat veronderstel is om te werk in die boorde van Israel, waar die base Skrifgeleerdes en FariseŽrs, boomuithalers en waterdiewe is.

 

23 05 15

 

 

Christiaan Gerhardus Ebersöhn

http://www.biblestudents.co.za

http://www.thelordsday.wordpress.com

biblestudents@imaginet.co.za